Swipe right for the side column / extra details.
(or click on the ellipsis on the left side of the screen)

Die Vrieskas

By Die Vrieskas Slaghuis en Deli kan jy al jou braaibenodighede koop. Vleis (groot verskeidenheid, beste pryse), hout, blits, biltong, droewors.
Daar is ook ‘n nuwe afdeling “little Germany”, met produkte vanaf Duitsland. Gemarineerde ribbetjies, koue vleise, gevriesde pasteie en vele meer.

Daagliks vars broode en rolletjies!

Bestellings welkom vir enige braaipakke of grootmaat vleis aankope!

Location Map