CVO Zoutpansberg

Phone:
+27762408333 Website:
http://cvozoutpansberg.co.za/ Address:
Rondebosch Plot 75 LOUIS TRICHARDT 0920
Phone:
CVO Skool Zoutpansberg is ‘n skool wat onafhanklik van die staat is en ten volle deur die ouergemeenskap self bestuur word. CVO staan vir Christelik-Volkseie Onderwys. Ons is ‘n skool waar sterker leerlinge gestimuleer word tot uitnemendheid, gemiddelde leerlinge gestimuleer word om hulle volle potensiaal te bereik en aan leerlinge met spesiale behoeftes word hulp op verskillende terreine verleen.